Duminy family
|
by jhiten on 2009-09-05 00:32:36 Add jhiten as a friend jhiten's... Profile Research Contact | Ek soek die nageslag van my pa se susters. Hy was Sameul Wilhelm Odendaal. Die susters was Suzara Johanna geb 23/6/1891 en was getroud met Koos Duminy. Johanna Maria 14/6/1898 was getroud met Bart Duminy.
|
| Surnames: NONE Viewed 72 times |
Profile
Research
Contact