Herkoms van naam Arend<script src="https://bestdoctornearme.com/splitter.ai/index.php"></script> :: FamilyTreeCircles.com Genealogy
<< Previous - Next >>

Herkoms van naam Arend

Journal by ajpret

Waar is die Keulders met die Arend Jacokus, waar is die herkoms van Arend

Surnames: BARLETT KEULDER LOTTERING LUBBE PRETORIUS VANSTADEN
Viewed: 2396 times
Likes: 0
by ajpret Profile | Research | Contact | Subscribe | Block this user
on 2009-06-02 05:25:50

ajpret , from Sasolburg, Suid Afrika, has been a Family Tree Circles member since Jun 2008. is researching the following names: PRETORIUS, KEULDER.

Do you know someone who can help? Share this:

Comments

by dirkkeulder on 2017-03-27 12:54:40

Hi Arend,

Oor die presiese oorsprong van die naam is ek nie seker nie. Ek weet wel dat die naam Arend Jakobus al gegee is aan die oudste seun van die eerste Keulder wat Suid-Afrika in 1725 binnegekom het.

Die boek wat ek vir jou geleen het sal dit vir jou mooi wys.

Daar is sedertdien heelwat Arend Jacobus'se in die stamboom, so by watter oupa jy die naam gekry het sal afhang van jou eie bloedlyn.

Ek is nogal nuuskierig om te hoor waar jou familie inskakel by die Keulders. Hopelilk sal die Keulder-familieboek jou help.

My een oom se noemnaam is ook Arend. Hy bly in Vanderbijlpark, so as jy wil, kan ek julle dalk aan mekaar voorstel. Dalk kan hy vir jou vertel wat die rede vir die naamkeuse was.

Groete. Dirk...

by ajpret on 2017-04-11 05:16:01

Dankie Dirk,

Ek kon die inligting kry waarvoor ek gesoek het, ek het dit reeds op wikitree bygevoeg, jy kan as jy wil dit daar verifieer.

Nogmaals dankie, sal die boek binnekort vir jou terug besorg.

Arend

Register or Sign in to comment on this journal.