I Am Looking for Odendaal Family Members

By Sam6703 April 15, 2009 2438 views 4 comments

Grandfather was Samuel Wilhelm Odendaal married to Catharina Moolman

Related Surnames:
ODENDAAL

Comments (4)

TonyOdendaal

I have a Samuel Wilhelm Odendaal in my family tree - born 1812.
Do you have any dates for your grandfather

odemike

Met wie was jou oupa getroud en wannerr asook wat is hulle geboorte datums. Dit sal ook help as jy weet wie jou oupa en ouma grootjies met hulle datums. Verder wie is jou pa en ma en hulle datums.
Ek het redelik inligtin rondom Odendaal en kan dalk help
Michiel

Hannes1981

Ek is opsoek na enige inligting rondom Johannes Gerhardus Odendaal.
Dit is my pa(Abraham Stefanus Odendaal)se pa,m.a.w my oupa.
Hy is oorlede toe my pa 7 jaar oud was.In die jaar 1954.
Indien enige iemand inligting het sal ek dit regtig baie waardeer.

supermack

Hi mense ek ook n odendaal sal ook nogal like om te weet waar my pa willem adriaan odendaal geboore maart1948 vandaan kom en sy pa my oupa christoffel odendaal ni seker wanneer hy geboore was nie