Looking for the Bernard S Before 1924 Gustav Bernard South Africa

By mishka November 15, 2011 1589 views 2 comments

Hi, I would like to find out more about where the BERNARDs came from. My name is Annerie BERNARD and I live in SA. My grandfather lived in(Adelaide)SA on a farm called Baldria - Gustav BERNARD, he was born in 1924 April 17. His father Gustav BERNARD had a horse farm on Baldria - apparently they lost everything because of the great depression. I don't know anything of my great grandfather accept that he had the farm and was part of the great depression! If anyone has any info on this please help!

Related Surnames:
BERNARD

Comments (2)

Melaniebf02

Hi Annerie, ek is Melanie. My pa is Joppie Bernard en hy is die seun van Gustav Bernard, jou groot-oupa. Sy broer wie nog leef is Danie, en oom Basie en oom Hannes is reeds oorlede. Sy susters wie oorlede is was Dilly (Delilah)en Joey. My ouma Bernard (jou groot ouma) was Johanna Hatting, My pa hulle het in Adelaide groot geword en die plaas se naam was Baldria. En groot-oupa het alles verloor in die Groot Depressie.

My email is melaniebf02@gmail.com en my nommer is 0742163125. Ek is seker jou tannie?

Denina

Sjoe, ek kom nou 7 jaar later by....ek is Denina Bernard, getroud aan Jaco, seun van Piet, seun van Hannes, seun van Piet, broer van Andries Hendrik Gustav Bernard (1875-1976) en seun van Nicolaas, seun van Nicolaas(stamvader). Balderja, die plaas, het reeds behoort aan die stamvader, Nicolaas Wilhelm Jacobus Bernard, in 1828. Ek het nog baie inligting indien julle belangstel. Kontak my gerus.